-
Onderwyserbedankings skiet die hoogte in
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Suid-Afrika staar ‘n stille maar gevaarlike onderwyskrisis in die gesig. Nuwe syfers toon dat Gauteng die hoogste aantal onderwyserbedankings het met 8 333, gevolg deur KwaZulu-Natal met 5 994, en die Wes-Kaap met 4 700. Hierdie syfers is meer as net statistieke - dit is ‘n waarskuwing dat ons skoolstelsel stadig uitbloei.
Hoekom loop onderwysers weg?Read more: Onderwyserbedankings skiet die hoogte in -
Mother and son remanded in custody for murder
NOORDWESTER – ZEERUST - Lesego Batweng (43) and Onkabetse Batweng (22) appeared before the Zeerust Magistrates’ Court on Friday, 28 November, for the alleged murder of Mmapula Nyanto (44).
They were remanded in custody until further investigations.Read more: Mother and son remanded in custody for murder -
Staan saam teen geweld
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Die Suid Afrikaanse Onderwysers Unie (SAOU) het op 25 November begin met deelname aan die 16 Dae van Aktivisme van Geweld teen vroue en kinders.
Hierdie inisiatief word deur die SAOU ondersteun met deelname aan die nasionale tema: "Letsema: Mans, Vroue, Seuns en Dogters wat saamwerk" om ‘n einde aan Geslagsgebaseerde Geweld (GBV) mee te bring. Letsema is ‘n Sesotho woord, wat verwys na mense wat saamkom om ‘n gemeenskaplike doelwit te bereik.Read more: Staan saam teen geweld









