Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Boere moet elke dag vele uitdagings die hoof bied, insluitend die onvoorspelbare natuur. Hulle lewer onskatbare bydrae tot landbou en die ekonomie van ons land. 
Ons wil graag elke boer bedank vir hul bywoning en interaksie met die onlangse Bayer DEKALB Boeredag wat gehou was te Rietgat, Lichtenburg op Donderdag, 7 Maart 2024.  Boeredae bied ‘n gunstige geleentheid vir Bayer, as industrieleier, om direk met boere te skakel om inligting, idees en tegnologie uit te ruil.

Hierdie interaksies bevorder ‘n sterk samehang, wat bydra tot ‘n geïntegreerde benadering tot landboubestuur en ‘n dinamiese, suksesvolle landboubedryf in Suid-Afrika.
Ons bedank ook die uitstallers Case, NWK - New Holland, Teejet en Valtra wat bygedra het tot die sukses van hierdie dag.
‘n Laatmiddag-reënbui het die dag op ‘n positiewe noot afgesluit.