Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – COLIGNY – Tydens die Desember vakansie het Coligny biblioteek, onder moeilike omstandighede, steeds vir die kinders ‘n vakansie program aangebied. 
Henriët van Loggerenberg (Bibliotekaresse) saam met haar twee Biblioteek assistente, Mandie Rademeyer en Lourens Mahlonoko, het vinnig planne gemaak.
Die personeel sê hulle beoog om nog programme aan te bied vir die kinders in die toekoms. Die kinders het dit baie geniet om verskillende artikels te maak gedurende die progamme.