Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – SANNIESHOF – Die polisie in Sannieshof vra die gemeenskap se hulp in die opsporing van Jan Mafethe, wat sedert Desember 2023 vermis word. 
Volgens inligting is Mafethe laas gesien deur sy vriend. ‘n Groot soektog het plaasgevind in die omgewing asook die Phelandaba gebied.

Hy het ‘n donker gelaatskleur, bruin oë en swart hare. 

Enige persoon met inligting word gevra om met Offisier Sersant Steven Masoko in verbinding te tree op 082 373 8250. 
Of op SAPS se “Crime Stop”nommer 08600 10111. MySAPS App kan ook gebruik word vanaf ‘n Smart Foon.