Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Kolonel Willem Bekeer het bevestig dat Lichtenburg SAPD en die Departement van Gesonheid hande gevat het nadat gemeenskapslede gekla het oor die swak higiëne by sommige winkels in die woongebied. 

Dit was egter ‘n groot skok om te sien hoe nalatig sommige winkeleienaars is. Voedsel wat reeds verval het word nog op die winkelrakke uitgestal en verkoop. Bekeer bedank Mr. Masibi vir sy professionele optrede. Een ongedokumenteerde persoon is ook by ‘n winkel inhegtenis geneem. Almal wat betrokke was, word bedank.