Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Kolonel Bekeer is opgewonde nadat een van die senior offisiere van Lichtenburg SAPD en die Gemeenskap in blou nog ‘n vuurwapen uit die hande van kriminele kon verwyder. 
Een man is in hegtenis geneem nadat hy op die Lichtenburg-Zeerustpad in besit van ‘n onwettige vuurwapen betrap is. Bekeer sê hierdie wapens word tydens rooftogte gebruik.

Bekeer wil ook die gemeenskap van Blydeville en Boikhutso bedank vir hul samewerking wat daartoe gelei het dat twee booswigte gearesteer is vir die diefstal van elektriese kabels.  Saam maak ons n verskil.