Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER – GROOTPAN - Hierdie jaar was daar 1 765 besoekers, meer as 70 uitstallers, verskeie skole, perderitte en gaskunstenaars betrokke by die jaarlikse Stroperresies. 
Dan ook, al die deelnemers met hul werkers. Grootpan Studiegroep se voorsitter, Marco Bretschneider en Du Preez Landgoed, wil elkeen bedank vir die bywoning van die jaarlikse Stroperresies. Hierdie jaar was ‘n ongelooflike sukses en dit sou glad nie moontlik wees sonder die borge, deelnemers, uitstallers en besoekers nie. Die Studiegroep sien al reeds uit na volgende jaar waar deelnemers hul staal kan wys.

Read more …Kom ons stroop!

NOORDWESTER - MOLOPO - A 26-year-old Nigerian foreign national was due to appear in the Molopo Magistrates’ Court on Monday, 10 June, for possession and dealing in drugs. The suspect was arrested on Thursday morning, 6 June, by Mmabatho Visible Policing members during a Crime Intelligence driven and tactical operation.

Read more …Nigerian drug dealer caught

NOORDWESTER – COLIGNY - Gedurende Mei het die AfriForum-tak in Coligny voortgegaan met sy volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat waartydens daar elke werksdag tussen twee en vier vragte rommel en tuinvullis weggery is. 
Die pad is gevee, rommel is opgetel en die middelmannetjies is geskoffel.
“Ons is trots op ons dorp; hy mag dalk klein wees maar ons inwoners se harte is groot.

Read more …Voortrekkerstraat in Coligny weer skoon

NOORDWESTER – DELAREYVILLE - Nine suspects aged between 28 and 55, are expected to appear before the Lehurutshe and Delareyville Magistrates’ Courts on Monday, 3 June, Tuesday, 4 June and Thursday, 6 June 2024, on separate charges of stock theft. 
The suspects’ court appearances stem from their arrests on Sunday, 26 May, Tuesday, 28 May, and Thursday 30 May 2024, after being found with suspected stolen livestock.

Read more …Stock theft worth R81 900

More Articles …