Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

NOORDWESTER - LICHTENBURG - Kolonel Willem Bekeer bevestig dat vyf mans tussen die ouderdom van 18 en 31 inhegtenis geneem is vir die brandstigting by Lichtenburg Stadsaal op Dinsdag,  
7 November. Ongeveer 16:00 is daar opgemerk rook borrel uit die gebou. Die Polisie het onmiddellik reageer en die eerste drie verdagtes gearresteer.

Read more …Vyf vas na brandstigting

NOORDWESTER - MAREETSANE – Mareetsane VLU hou hul jaarlikse kinderspeeldag.  Die nuwe speelparkie word geopen deur Agri Mareetsane voorsitter, Wickus Dreyer en Elize Schutte - VLU Sonneblomstreek voorsitter.
Die speelparkie is ‘n jaarprojek van die Mareetsane VLU en is moontlik gemaak deur verskeie skenkings van lede van die gemeenskap. 
Die tema van herwinbare materiale word verder deurgevoer deur die kinders self. Hul het houtvorms versier met plastiek proppies en sonvangers met ou CD›s, plastiek en krale gemaak.

Read more …Kinderdag – heeltyd speeltyd

NOORDWESTER – LICHTENBURG - The High Court of South Africa; North West Division sentenced Johannes Damcy Dielele (36), to life imprisonment for murdering his girlfriend. 
He was sentenced to a further five years for unlawful possession of a firearm and three years for possession of ammunition. He was also declared unfit to possess a firearm. 
His conviction emanates from an incident that occurred on 04 August 2018 at the Boikhutso location, near Litchtenburg, wherein he went to his lover’s home and did not find her. He then requested her younger sister to alert him when his girlfriend arrived, to which she did.

Read more …Man sentenced to life imprisonment for the murder of his lover

NOORDWESTER – LICHTENBURG - Tweede kans kry betekenis wanneer ons  gesprek begin aan huis van Louis en Maryna Nel.  Omstandighede van die die verlede is vergete en al wat belangrik is, is die hede.
Sowat twee jaar gelede het ‘n baie goeie vriend van Louis (55) vir hom gereedskap gegee. In die ou blou kar, soos hy daarvan praat, het sy nuwe “lewe” vanuit die kattebak begin. Hy het na boere gery en op plase begin werk. Sy hidroliese kennis het hom deurgetrek en kort voor lank het nog vriende hom gehelp om sy dienste uit te brei.

Read more …Geloof, hoop en liefde

More Articles …