NOORDWESTER - LICHTENBURG - Tydens die Friesperd Telersgenootskap van Suid-Afrika se Nasionale Kam-pioenskappe, gehou in die Afridome, Parys (Vrystaat) blink Lika Martens uit in haar items. Lika se trotse ma, Niekie, kan nie uitgepraat raak oor haar dogter wat Du Preez Prag se stoet verteenwoordig nie.
Thumbs up for Zebra Zamba
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Zebra Zamba would like to express their profound appreciation in a public forum to their esteemed sponsors, enthusiastic volunteers, and dedicated contributors who collectively transformed the Zebra Zamba Half Marathon into a resounding triumph.
It was not merely a race; it was a heartwarming community affair that showcased the power of unity.
Jong tennisster se wortels plaaslik
NOORDWESTER – LICHTENBURG – Oud-inwoners van Lichtenburg, Alf en Leonie Bekley se kleinseun laat tennisballe klap oor die wêreld heen.
Hy is gebore en het grootgeword op ‘n plaas buite Derby. Toe Joël Schwaerzler nog ‘n kleuter was, het die gesin Oostenryk toe geëmigreer. Joël, toe nog net 10-jaaroud, het saam met sy afrigter begin rondreis. Nou is Joël 17-jaaroud en reeds ‘n professionele tennisspeler wat opslae maak.
Eerstespankrieket
Die Eerstespan van Hoërskool Lichtenburg behaal ‘n skitterende oorwinning oor Klerksdorp Hoërskool (KHS). Die span is (voor) Hanno J v Rensburg, Liam Swart, Phillip Weyer, Juwan Vosser, Ona Senekwane, (agter) Douw Jacobs, Juan Ancamp, Bernardo hefer, mnr. Ryan Schroeder, Tiaan Crouwther, Luan Snyman en Elje Kleynhans
Liggies kampioen
Wijan Nieuwoudt (middel op foto) van Lichtenburg Hoërskool het aan die NWU MTB Gaan Wild XCM interprovinsiale kampioenskappe deelgeneem. Hy behaal eerste plek vir Noordwes in die Jeug kategorie en eindig algeheel derde uit 103 ryers.