Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Finaliste vir die Mej. Upington Skoukoningin is onlangs bekend gemaak. Vanjaar samel al die finaliste geld in vir behoeftige kinders. Minke van Zyl, een van die finaliste, het besluit om, as deel van haar insameling, bokse by verskillende plekke neer te sit waar die publiek onbederfbare kruideniersware kan lewer. 
Bokse is by Die GEMSBOK 


# DROS Upington 
# SIX APTEEK & 
# UPINGTON TOYOTA.
Minke sê, “As Finalis van Mej Upington   Skou-koningin is ek besig met n fondsinsamelings-projek vir behoeftige kinders. Ek is baie lief vir kinders en wil graag ‘n verskil maak in elke behoeftige kind se lewe in samewerking met die ander finaliste.
“Enige bydrae of donasie sal baie waardeer word al is dit is dit hoe klein kan dit n verskil maak.”