Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

GEMSBOK-KURUMAN: Die Vrouelandbouvereniging (VLV) Sirkel Kalahari bestaan uit drie takke, naamlik Kuruman, Vryburg en Reivilo.  VLV Sirkel Kalahari sowel as VLV Kuruman-tak het in 2023 hul 90ste bestaansjaar gevier! Die nuwe VLV-jaar het op 1 Oktober 2023 in werking getree. Die tema vir die jaar is: “Ons Jeug, ons Toekoms!” Die Sirkelprojek vir dié jaar is “Gee wat in jou hand is”. Die Sirkel-Konferensie word op 6 en 7 Maart 2024 in Reivilo aangebied, gevolg deur ‘n Inligtingsdag op 9 Mei 2024 in Kuruman.

Read more …Kalahari-bestuur gereed vir nuwe VLV-jaar