Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times


GEMSBOK-KATHU: Twee van die Hoërskool Kathu se leerders het aan die jaarlikse spelfiësta te Hoërskool Sentraal, aan die Senior-kategorie(graad 10-12) deelgeneem. 
Hulle het ongelooflik goed gevaar. 


Hulle het met 29 deelnemers van verskeie provinsies meegeding om as die beste speller gekroon te word. 
 Theoleen Brendell (Graad 10) het egter met die eerste plek weggestap. 
Hoërskool Kathu wil albei  leerders gelukwens met hul uitmuntende prestasie.


Van links Bernice van Eeden en
Theoleen Brendell.