Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Hierdie spogatlete van die Hoërskool Kathu  het uitstekend gevaar by die provinsiale byeenkoms op Kimberley. Die skool spreek ‘n spesiale dankie aan die  atletiek afrigter, mnr. C van Tonder, vir sy leiding, toewyding en harde werk in die voorbereiding van die atlete.

Hulle uitslae is as volg:
Carlo Booysen (Seuns o/19)
 Goud – Gewigstoot
 Silwer – Skyfwerp
Gregory Julie (Seuns o/19)
 Goud – 110mH
 Silwer – 400mH
Joshua Luciano (Seuns o/19)
  Brons – Driesprong
Tairique Gouws (Seuns o/17)
  Brons – 400mH
Jo-Bendre Majiedt (Seuns o/15)
 Brons – 300mH
 Brons – 100mH