Die karatekas van die NGO “Change Through Sport” het onlangs hulle eerste gradering vir 2025 gehou. Tydens die gradering is die volgende karatekas soos volg bevorder:
1. Adriano Bok - Oranje gordel
2. Elijah March - Geel gordel
3. Matteo Williams - Oranje gordel
4. Botlhale Pesa - Blou gordel
5. Zande Ncube - Geel gordel
6. Norman Steenkamp - Rooi-2 - gordel
7. Ntuthuko Masuku - Groen gordel
8. Oelof Bergh - Blou gordel
9. Junior Cloete - Pers -2 - gordel
10. Henog Maarman - Pers- 2 - gordel
11. Luwardo Smith - Rooi-3 gordel
12. Mornay Basson - Groen gordel
13. Shaney` Fryer - Sr. Pers gordel
14. Latoya van Wyk - Sr. Bruin 3 gordel
15. Mariette Weakley - Oranje gordel
16. Theuns Steenkamp - Rooi 3 - gordel
17. Zenza Mlate - Geel gordel
18. Jozua Weakley - Geel gordel
19. Fouche Weakley - Groen gordel
20. Tenisha Brandt - Sr. Pers gordel
21. Marno Boom - Sr. Pers gordel
22. Angelique van Staden - Sr. Bruin -3 - gordel
23. Simphiwe Schoeman - Sr. Bruin-2 - gordel
Shihan Beukes is baie tevrede met die standaard van sy karatekas. Inwoners van Upington word aangemoedig om aan te kom sluit by die Karate skool. Skole word ook aangemoedig om hul leerders wat nie aan skolesport deelneem nie na hierdie sport te verwys.