Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Rooibye skitter by landloop. Laerskool Oranje Noord se landloop Rooibye het aan die ZFM Streeksuitdunne deelgeneem het en baie goed presteer. Die uitslae vir die medalje wenners is as volg:


Goue Medale 
Dogters 0/8 2Km
Aliza Gerber
Seuns 0/7 -1Km
Emile Van Der Waldt
Silwer Medale 
Seuns 0/6 -1Km
Jobert Viviers
Dogters 0/81Km
Anke Carstens
Dogters 0/7- 1Km
Inke Joubert
Brons Medalje 
Seuns 0/6 -1Km
Marcel Van Der Colff
Dogters 0/7-1Km
Amelie Myburgh
Seuns 0/7 -1Km
Sj Botha
Uitslae per ouderdomsgroep 
(Syfer voor die atleet se naam dui die plek wat behaal is aan):
Dogters 0/7- 1Km
4. Janie Engelbrecht
Dogters 0/8 1Km
5. Milah Liebenberg
Seuns 0/8 - 1Km
4. Joah Viviers
7. Ignus Swart
Seuns 0/10 - 2Km
7. Danie Volgraaff