Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Baie geluk aan die Deutsche Schule Kroondal (DSK) se puik seunshokkiespan wat onlangs aan die Noordwes semi-finaal en finaal deelgeneem het. Wat ‘n prestasie vir hierdie span om met die silwer medalje weg te stap, hulle het stof in verskeie groot skole se oë geskop en DSK se naam hoog gehou.

Nie net met hulle puik hokkie nie, maar ook met hul pragtige sportmangees. Op die foto van links agter verskyn Henri Wolmarans, Roux van Niekerk, Stephan Cronje, Michael Meyer, middel: Jaene Dreyer, Jacobus van Schalkwyk, Nico Roux, Reinhardt Meyer, Henco de Jager, Willem Roos, Mari Havenga (afrigter) en voor van links Dian van der Merwe, Josiah Moari, Michael van Rooyen en Sarel Pretorius.