Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

15 Augustus 2025

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Sandra Taljaard het jou stem nodig.

Dié stylikoon is benoem as een van Voelgoed Media se Top-50 Inspirasievroue. Sy is ‘n boorling van Klerksdorp en het in Orkney grootgeword waar sy ook later ‘n modelskool gehad het.

 

 

 

“Hierdie nominasie gaan vir my oor meer as net ’n titel - dit is ’n viering van elke vrou wat al deur uitdagings gestap het,” sê sy. 

“Omdat ek trots is om van Klerksdorp af te kom, sal dit vir my soveel beteken as die area se mense my kan ondersteun. Ek het elkeen van julle se stem nodig - dankie vir julle ondersteuning!” 

Gaan na die skakel om te stem, https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/noppe-taljaard/, of stuur ‘n SMS met die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur die nommer 28 na 33282 vir een stem. Een stem kos R1.50.