Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Potchefstroom - Na die driekamp het die NW tweekampkampioenskap op Sondag 2 Februarie in Potchefstroom plaasgevind.

Atlete het die hardloop by die Kenneth McArthur-stadion gedoen en in die Potchefstroomdam-oord swembad geswem. 

Klerksdorp was goed verteenwoordig, met Juan Kasselman van Hoërskool Wesvalia wat die tweede plek in die seuns o15 behaal het en Nicolas Greeve, ook van Wesvalia, wat die seuns o17-wedloop gewen het.  

Lené Bester van Laerskool Saamtrek  het die o15 vir meisies gewen. Wilhelm Schmidt het derde in die kategorie Mans 60+ geplaas.

Die SA Tweekampkampioenskap vind op 21 en 22 Maart in Oudtshoorn plaas.

Klerksdorp Record, Klerksdorp - The city has various national esports champions and local clubs are vibrant.

Mind Sports South Africa (MSSA) has entered IESF’s 17th World Championships (WEC25) in Counter-Strike 2 (open), Counter-Strike 2 (women), DOTA 2 (open), eFootball (Open), Mobile Legends: Bang Bang (open), Mobile Legends: Bang Bang (women) and PUBG mobile (open).

Read more …Qualify for esports worlds

Die Village Mashie gholfklub op Vaal Reefs het sy “Captain’s Cup” op 1 en 2 Februarie aangebied. Die spelers het in spanne van twee elk deelgeneem. Pieter Korkie en Piet Oelofse (derde), Heinrich Scheepers en Willem Scheepers (wenners) en Johan Ludik en Louis van Deventer (tweede).

 

 

 

More Articles …