Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Klerksdorp - Omkring jou dagboek op Saterdag 27 April, want NG Wilkruin hou basaar.
Die kerk sal die groot dag begin met potjiekos wat te koop sal wees op die vorige dag, 26 April, vanaf 17:00. Die basaar sal om 08:00 begin en tot sowat 14:00 duur. Wat kan mense verwag? Vars vleis te koop, lekker kerrie-en-rys, poeding, pannekoek, ‘n teetuin, roomys, koeldrank, vars gebak te koop, handwerk, ‘n wit olifant-tafel, tombola en wors en sosatiebroodjies.

Die basaar sal ook speletjies hê soos trapkarre, ‘n springkasteel, hoola hoops en vele meer.

Meer inligting is beskikbaar by die kerkkantoor, 018 468 7931, per e-pos by This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. of besoek die kerk se webtuiste by www.ngwilkruin.co.za.