Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

deur Heidri Mittendorf

Heidri Mittendorf is ‘n bekende en ervare blokkiesraaiselkenner en -opsteller. Die Bybelblokraaie bevat 70 blokraaie wat opgelos word met leidrade wat uit die Bybel nageslaan kan word asook 10 woordsoeke gebaseer op temas uit die Bybel. Al die antwoorde word ook verskaf. Dit sal ure se blokraaigenot verskaf aan blokraailiefhebbers. Heidri stel blokraaie en woordspeletjies op wat sy vir verskeie Afrikaanse publikasies doen. Daar het ook verskeie blokraai- en speletjiesboeke onder haar pseudoniem,  PENPRET, verskyn. Die boek word vir R150 verkoop en word uitgegee deur Lux Verbi.