Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die ongelooflikste sending 
deur De Wet Hugo  |  (Luca by Lapa Uitgewers)

Om ‘n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg, maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is net een te veel.
Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na ‘n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hul lewens.

Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom?

Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur De Wet Hugo vat lesers saam op ‘n ongelooflike sending. Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.