Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times
Die kinders van Khaya Tshepo Huis van Hoop en Kwesbare Kinders geniet hul uitstappies terdeë. Hulle behandel elke week ‘n ander onderwerp en lugvervoer is onlangs bespreek. Toe is besluit die kinders moet eerstehands sien hoe vliegtuie lyk. Cliff Lotter, ‘n bekende plaaslike vlieënier, is genader en hy en sy vrou, Belinda, het die groep op 11 Junie met ope arms ontvang. Hulle het selfs eet- en drinkgoed reggehad. Die kinders kon inklim en op die vlerk sit. ‘n Gyrocopter het ook die dag ingevlieg en die kinders kon hom ook bekyk. Volgens Charlene Diedericks was die kinders in vervoering.