Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Midweek, Potchefstroom - Eerskomende na-week vind die gewilde Rooy Kosmark weer plaas. Die kattebakverkoping by die mark op Sondag 28 April is ook ‘n lekker bonus vir diegene wat nie ‘n tweedehandse kopie kan mis nie. 

Besoekers kan uitsien na heerlike kosstalletjies, tweedehandse winskopies, keurig voorbereide etes en vermaak want Tuned in Two sal van 10:00 af optree. Vir Klerksdorpers is dit ‘n lekker daguitstappie na die mark met heerlike peuselhappies van tuisgemaakte produkte, ‘n gesellige wyntuin en ander vermaak.

Die mark is geleë in die Van Rooyensaal in Piet Bosmanstraat, Potchefstroom en toegang is gratis.
Tania het meer inligting by 079 918 2092.