Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

      GEMSBOK-UPINTON: 1 Oktober was nasio- nale Bejaardedag. Daarom het die bestuur van Oranjehof Tehuis vir Bejaardes ‘n heerlike “sports”dag gereël vir die inwoners.
Daar is resies “gehardloop” teen mekaar en gedans - onder groot aanmoediging van die omstanders.
‘n Feestelike atmosfeer het geheers met  heerlike kos en lekkernye wat verkoop is.
Die bestuur van Oranjehof bedank almal wat bygedra het tot die groot sukses van die dag - borge sowel as almal wat gehelp het met die verkoping en pannekoek bak.