Die Trainastics Tuimel Klub van Upington se gimnaste het onlangs behoorlik geskitter by die Nasionale Gimnastiek Kampioenskappe in Port Elizabeth van 7- 9 Oktober. Hulle het die Noord-Kaap se naam hoog gehou. Al nege provinsies was daar. Daar was omtrent 1200 gimnaste wat deelgeneem het tussen tuimel en trampoline.
Ons gimnaste se uitslae is as volg:
*Level 4 seuns 6-8 jaar*
HJ du Preez 1ste van 5
Luca Borghesi 5 van 5 gimnaste
*Level 4 seuns 9-10 jaar*
Maximilliano de Bruin 2de van 8
Morné Burger 7de van 8
Janko 8 van 8
*Level 4 dogters 9-10 jaar*
Marienke Buys 10de van 22
*Level 4 dogters 11-12jaar*
Mia du Preez 12de van 35
Inge Botes 28ste van 35
Michaela Wiese 31ste van 35
*Level 4 seuns 15&Over*
Lourence Tsipi 1ste van 3
*Level 5 dogters 11-12jaar*
Phumano Mohlakoana 15de van 18
*Level 5 dogters 15&Over*
Lizè Lüttig 1ste van 5
*Level 6 dogters 11-12jaar*
Irene Rodriguez 2de van 7
*Level 6 seuns 13-14 jaar*
Luan Botes 2de van 3
*Level 6 dogters 13-14 jaar*
Milah Nel 2de van 9
Nina Hanekom 6de van 9
*Level 6 seuns 15-16jaar*
Liam Willemse 1ste van 3
Caleb Mohlakoana 2de van 3
Level 6 dogters 15-16jaar
Kayla Eygelaar 2de van 5
Meckayla 3de van 5
Level 7 15-16 jaar
Henning Karsten 2de van 3









