News

Kameraad - die tyd het aangebreek...

Posted in Latest News

Uiteindelik en nie 'n oomblik te vroeg nie! Dit was sonder twyfel hoog tyd - Suid-Afrika en sy radelose inwoners en verpletterde ekonomie kon eenvoudig net nie 'n oomblik langer wag of uitstel nie. In 'n Spesiale aankondiging deur die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) by monde van die sekretaris-generaal Ace Magashule - wat toevallig presies soos geskeduleer om 14:00 begin het, het die woorde waarvoor daar vir so bitter lank deur so baie mense gehoop, gewens en selfs gebid is, Dinsdagmiddag na weke van vrugtelose onderhandeling met 'n hardkoppige president bevestig dat Jacob Zuma herroep is/gaan word.

To read the full story, read our 16 February 2018 issue.

 

Miss Rustenburg Herald – enter before 25 April!

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – It is that time of the year again and the Rustenburg Herald has now officially opened its Miss Rustenburg Herald competition for 2017 – with the chance of winning a R5 000 cash prize awaiting one lucky girl living/working in the distribution area of the Rustenburg Herald. 

To read the full story, read our 16 February 2018 issue.

 

 

Egpaar vas vir verkragting, verspreiding van pornografie

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – Die Rustenburg Herald het hierdie week verneem van ‘n Rustenburg egpaar, ‘n 29-jarige man en sy 25-jarige vrou, wat op Maandag, 12 Februarie 2018, in Rustenburg gearresteer is nadat die polisie inligting ontvang het dat die egpaar hul 8-jarige biologiese dogtertjie seksueel molesteer en verkrag het, pornografiese beelde hiervan op hul selfone opgeneem het en dit dan versprei het.

To read the full story, read our 16 February 2018 issue.

 

‘Marikana killings’ Breakthrough

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – For months members of the Association of Mineworkers and Construction Union (AMCU) have reportedly been living in fear due to violence which had swept across the platinum belt – the so-called Marikana killings in which people of the area and surrounds were targeted by unknown individuals.

To read the full story, read our 16 February 2018 issue.