-
Doen jou werk, NERSA – sê hof oor Rustenburg-elektrisiteitsvoorsiening
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - AfriForum het Maandag, 6 Oktober, ’n reuse-oorwinning behaal ná die Hooggeregshof in Pretoria beslis het dat die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (NERSA) hul verpligting as energiereguleerder moet nakom. Die saak is met koste gewen.
Dit volg ná ’n jarelange stryd om die inwoners van Rustenburg te help om elektrisiteitsvoorsiening te kry.Read more: Doen jou werk, NERSA – sê hof oor Rustenburg-elektrisiteitsvoorsiening -
Online fraud on the rise, community urged to be vigilant
RUSTENBURG HERALD - PHOKENG - The South African Police Service (SAPS) in Phokeng is raising concern about the increasing number of online fraud incidents targeting unsuspecting community members. Criminals continue to exploit digital platforms by crea-ting fake websites, posting fraudulent advertisements, and using deceptive tactics to trick victims into financial losses.
Read more: Online fraud on the rise, community urged to be vigilant -
Gumbi-moord: twee gevonnis, saak duur voort
RUSTENBURG HERALD - RUSTENBURG - In 'n saak wat op kringte-levisie vasgelê is en soos 'n veldbrand onder Rustenburgers versprei het, blyk dit nou dat die moordenaars van Ben Gumbi (wat op 23 Augustus 2023 vermoor is) nou uiteindelik aan die pen ry.
Verlede week is Sibongiseni Ngubane (33) en Thabani Lethukuthula Gwala (30), albei skuldig bevind aan moord en die besit van 'n ongelisensieërde vuurwapen. Beide is tot lewenslange tronkstraf vir moord gevonnis en 15 jaar tronkstraf vir die wapenaanklag.Read more: Gumbi-moord: twee gevonnis, saak duur voort