Theuns Jordaan oorlede

Posted in Latest News

RUSTENBURG HERALD – RUSTENBURG – Die bekende Afrikaanse sanger en held van baie musiekliefhebbers, Theuns Jordaan is Woensdag, kort na die middaguur na ‘n lang stryd teen kanker, oorlede. Theuns sal onthou word vir etlike Afrikaanse platinumtreffers, waaronder “Soos Bloed”. Met ons ter perse gaan was verdere inligting nog nie bekend nie.