Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Hoërskool Schoonspruit het agt nuwe personeellede wat aansluit by die Schoonie-span. Hulle is André van Staden (Lewenswetenskap en Natuurwetenskap), Cherri Herbst (Wiskunde), Dorette du Plessis (Afrikaans), Anyoré Eloff (Engels), Bianca Smith (LO-sport) en Marinda Viviers (Wiskunde). Henk Peyper sluit in Februarie aan by die tegniese vakke.