Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die jaarlikse Draf en Trap was ‘n reuse sukses met 66 meer hardlopers as verlede jaar. Sowat 1 600 hardlopers het aan die byeenkoms deegeneem. Ottosdal het uit sy nate gebars op Saterdag 27 Januarie met die jaarlikse Draf en Trap. Volgens Willa Naude, organiseerder, het 882 fietsryers vanjaar deelgeneem. Dis die grootste byeenkoms op dié dorp en inwoners en die duisende besoekers beplan hul groot dag lank voor uit. Pule Hlabahlaba het die marathon gewen. Omkring julle dagboeke vir 25 Januarie 2025!