Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Die Hak en steek jukskeiklub het ‘n familiedag op Saterdag 9 Maart aangebied.

Spanne van Klerksdorp, Hartbeesfontein, Potchefstroom, Wesrand, Oos en Suid Vrystaat en Kroonstad het deelgeneem. Met 14 spanne wat ingeskryf het, moes daar net een familiekampioenspan gekroon word en dit was die Wesrand familiespan. 

Dit was ook die laaste groot oefening voor die SA Senior Jukskeikamioenskap wat van 22 tot 27 Maart op Kroonstad plaasvind.