Miané Kruger is die nuwe SA kampioen (o10) aangewys in die laerskole fietsrykampioenskap wat die afgelope naweek in Tzaneen gehou is. Sy is een van Laerskool Saamtrek se trappers. Die skool se span is aangewys as Noordwes liga-wenners sowel as Noordwes marathonwenners en kon daarom ‘n span inskryf vir die SA kampioenskap wat op 11 en 12 Oktober gehou is. Carli Henning en Miané Kruger het Noordwes tydens die finaal verteenwoordig.
Nuwe SA kampioen
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode