Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Matlosana Bird Parkrun het vrouemaand op ‘n hoë noot afgesluit op Saterdag 31 Augustus met Monica Kew wat haar 250ste parkrun voltooi het.
Nog ‘n dame, Magda Andrews het haar 100ste parkrun voltooi. Phasha William het ook sy 100ste parkrun voltooi.
Die publiek is welkom om saam deel te neem elke Saterdag aan die parkrun en die 5 km te stap of hardloop. Die byeenkoms begin om 08:00.
Hardest slap will decide the African champion
Klerksdorp Record, Klerksdorp -Tjaart Piston Kruger of Klerksdorp cannot wait to meet his opponent at the Ultimate Slap Fight African Championship that will be held in Pretoria on October 10.
Kruger and Jaco Grootwit Marneweck will face off for the vacant super-heavyweight title. This title fight was announced in August.
Wessies maak geskiedenis
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hoërskool Wesvalia sal die afgelope naweek se rugbywedstryd nie gou vergeet nie, inteendeel daar gaan nog lank oor die naelbyt wedstryd gepraat word.
Wessies het die rekordboeke herskryf deur Hoërskool Lichtenburg op Saterdag 24 Augustus in die eindstryd van die SDC Noordvaalbeker se skildafdeling te klop. Met ‘n oorwinning van 23-21 het hulle die Noordvaal-seisoen onoorwonne afgesluit. Dit was ook die eerste keer dat die skool ‘n Noordvaal-titel op die rugbyveld verower het.
Wesvalia kraai koning in rugbyreeks
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hoërskool Wesvalia se rugbyspanne speel volgende jaar in dieselfde liga as KHS na die rugbyspanne se puik vertoning die afgelope seisoen in die Noordvaalliga.
Die eerste span veral het die skildafdeling gedomineer en moet nog net die naweek die eindstryd wen om hul Noordvaal-veldtog onoorwonne af te sluit.
New venue for Fight Night
Klerksdorp Record, Klerksdorp - Klerksdorp Fight Night is back and the venue has changed from Rio Casino to the Portuguese Hall.
KFN will take place on September 7 with ten bouts. Josiah Obasi and Zhane Tannous will clash in the main event. This light heavyweight clash promises top MMA action.
To add further attraction, Van Pletzen, popular Afrikaans rapper, will also perform.
Tickets are available at Computicket at R150 (children younger than 16), R300 (normal entry) and R400 (VIP). Children younger than six years free entry.
VIP tables are available at R10 000 and R5 000. Tickets will also be available at the door.
According to the organisers, KFN is still in collaboration with Rio Casino and their next event (KFN15 as well as House of Strength Armwrestling Championship) will take place at Rio Casino.









