NOORDWESTER – LICHTENBURG – Sosialemediaplatforms stuur bedrieglike advertensies wat beweer dat hulle goedkoop elektrisiteit verkoop. Kliënte word mislei en dit kan groot reperkussies hê.
Die skelm teiken hoofsaaklik voorafbetaalde elektrisiteit vir munisipaliteite en Eskom en lok slagoffers met oënskynlik aantreklike aanbiedinge soos 600 eenhede vir R300.00 en 2000 eenhede vir R400.00.
Wat hierdie skelms onderskei, is die slinkse gebruik van alternatiewe betaalmetodes.
LUR Lehare besoek Lichtenburg polisiestasie
NOORDWESTER – LICHTENBURG - Op 19 Oktober by SAPD se Provinsiale Hoofkantoor in Potchefstroom is ‘n veiliger feesseisoenoperasie geaktiveer.
LUR Selle Lehari het tydens sy onlangse besoek aan Lichtenburg gesê dat Noordwes nie verdraagsaam sal wees teenoor enige oortredings nie; hy het beloof dat dit behoorlik hanteer sal word en met enige verkeerde stap, sal die oortreder homself/haarself teen die volle mag van die wet vasloop.
Annual Festive Season Inspection
NOORDWESTER - NORTH WEST PROVINCE - The Deputy Minister of Police, Cassel Mathale lead the annual Festive Season Inspection Roadshow in North West on Tuesday, 12 December.
The visit formed part of efforts by the South African Police Service (SAPS) to channel resources to areas where they are most needed.
The policing interventions will enable the police to decisively deal with crime and any security threats this holiday season and beyond.
Ondersteun Bakers-Kersprojek
NOORDWESTER -LICHTENBURG – Vir die afgelope 10 jaar reik verskeie rolspelers in Lichtenburg uit na die inwoners van Bakerville.
Hierdie jaar is dit weer so. Op Saterdag, 23 Desember vanaf 12:00 is die jaarlikse Kersete en uitdeel van broodnodige kospakkies.
Hiermee doen ons ‘n beroep op ons gemeenskap om hand uit te steek en te help. Help ons met bederfies vir die gesinne soos koekies, lekkers, skyfies, kitspoedings ens.
16 Days of Activism
NOORDWESTER - BIESIESVLEI – In our country and culture, more action is still needed for women and children to live free from violence and coercion.
Every citizen is urged to prevent violence against women and children. During November 2023, the police in partnership with the Community Police Forum (CPF) raised awareness against violence of women and children at Ga-Maloka village. The event was officially opened in a word of encouragement and prayer by the Chairperson of the Spiritual Crime Prevention Forum Reverend Thabiso Morake, followed by a member of the Tribal Counsel Mr Pako Nchoe who welcomed everyone at the gathering.