Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
20
Mon, May

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Isak (Sakkie) van Niekerk (76) van Vryburg is op Vrydag, 19 Januarie na 23 dae in die Intensiewe Sorgeenheid van ‘n hospitaal in Klerksdorp oorlede. Die laaste twee weke voor sy dood, was hy aan ‘n ventilator gekoppel. Sakkie, ’n boorling van Stella het destyds saam met sy pa, Faan op Stella geboer en het in 1977 na Vryburg verhuis. Later het hy en sy broer, Evert, gronde by Dithakwaneng gekoop en daar ontwikkel en saam geboer. Sakkie was bekend as ’n hardwerkende boer, waarvan sy hande vir niks verkeerd gestaan het nie.

 

Daar sal op Saterdag, 3 Februarie om 11:00 ‘n roudiens in die NG-kerk Wes in Vryburg vir Sakkie gehou word. Sakkie word oorleef deur sy seun Stephan, skoondogter Chanél, twee kleindogters, Madelein van Niekerk en Bessie van Niekerk.