Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *
09
Wed, Jul

STELLALANDER-KATHU: Die AfriForum-tak in Kathu het saam met ander rolspelers en ondernemings in die omgewing self hand aan die ploeg geslaan en padmerke in Rietbokstraat gaan verf en die area skoongemaak. Dit volg ná die Gamagara Plaaslike Munisipaliteit al vir jare versuim om stoptekens in hierdie straat te vervang en duidelike padmerke te verf. Nou spog die munisipaliteit met foto’s van AfriForum en ander rolspelers se harde werk en maak dit as hul eie af.

Read more …Gamagara-munisipaliteit ploeg nou glo met AfriForum se kalwers

STELLALANDER-VRYBURG: Suid-Afrikaners het Saterdag, 10 Augustus vroeg voor die kassie ingeskuif vir die opwindende wedstryd wat gespeel sou word tussen die Springbokke en Australië. 
Teen halftyd het die Bokke met 21-0 voorgeloop en Australië het sonder selfvertroue gelyk, omdat die groot skade teen hulle in die eerste helfte reeds aangerig is.

 

Read more …Springbokke kry ondersteuning van mens en sy beste vriend(in)

More Articles …