Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Na skaars ses maande sedert Vistra Cleaning Services met hulle dienste in Upington begin het- is hulle reeds een van die mees gewilde skoonmaakdienste onder maatskappye, eiendomsagente en selfs privaat huiseienaars!
Met ‘n klein, maar goed opgeleide span, sorg Floors en Esté Visser vir kwaliteit en persoonlike diens - elke keer! Wat as ‘n pypdroom tussen vriende begin het - het bykans oornag in ‘n absolute onvervang-bare diens geword vir besighede wie nie permanente skoonmaak personeel kan aanskaf nie.


Vistra maak van net die beste skoonmaakmiddels gebruik en Floors en sy span glo, beslis in “elbow-grease” as dit kom by matte, meubels en vensters was.
Heelwat eiendomsagente het ook alreeds begin om van hulle dienste gebruik te maak. “Voor hulle ‘n skouhuis wys of voor en na iemand uit ‘n woning getrek het - laat kom hulle ons om behoorlik skoon te maak - voor die nuwe eienaars of huurders intrek.” verduidelik Floors.
So - of jy nou een maal per week of maand ‘n goeie “spring-clean” by jou huis of besigheid nodig het - of dringend hulp nodig het voor jou skoonma kom kuier- skakel met Floors by 081 655 7493 of This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. vir ‘n flinke diens en gratis kwotasie of besoek hulle ook op Facebook.