Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Community News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGON: Die bestuur van die Red Ox Restaurant op Upington het besluit om gedurende Julie spesiaal aan pensioenarisse te dink.
Dit staan bekend as, “July Pensioner’s Madness”.
Hierdie aanbod, vir slegs R75, bestaan uit ‘n tweegangmaal met ‘n glasie Hanepoot Jerepigo ingesluit.

Pensioenarisse wat gedurende Julie by Red Ox wil kom eet, kan kies uit die volgende geregte:
Butternut sop met croutons, dan kan jy kies tussen vars Weskus stokvis met skyfies en krapslaai of 150g gekrummelde vark met geroomde mosterdsous en wortel mash of  hoender schnitzel met ‘n kaassous en groente.
Dis nou ‘n heerlike bederf en sou u poeding daarby wil geniet, kan jy malva poeding vir slegs R30 ekstra, daarby bestel.
Maak seker jy en jou gade of vriende, kom bederf julself hierdie Juliemaand by Red Ox, teen die walle van die Oranjerivier.
Die aanbod is gedurende die week tussen 10:00 en 17:00.