Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Latest news
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-STEINKOPF: Die tragiese verdrinking van twee seuntjies van Steinkopf het die hele gemeenskap in rou gedompel.
Omstandighede rondom die twee se verdrinking is nog duister.
Die twee seuns, wie geïdentifiseer is die sewe-jarige seuntjies Eldré Fortuin en Dylan Britz, is vroeër die dag glo as vermis aangemeld.
Die tweetjies  het vermoedelik in ‘n riooldam op die dorp gaan swem en toe verdrink.


 Eldré se liggaampie is glo eerste deur die soek-en-reddingswerkers gevind en Dylan se liggaampie is oomblikke daarna gevind.
Beide was glo leeders van die Laerskool Ferdinand Brecher.