Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

GEMSBOK-UPINGTON: Die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, het tydens ‘n toekenningseremonie wat Maandag vir die Klas van 2025 gehou is, die algehele matriek slaagsyfer van 88 persent aangekondig.
Die Noord-Kaap het ‘n slaagsyfer van 87,79 persent behaal en is sesde in die land.
Die provinsie het ‘n bestendige verbetering getoon teenoor die vorige jare, waar dit 82,4 persent in 2024, 75,8 persent in 2023 en 74,2 persent in 2022 behaal het.
 Sy het aangekondig dat die algehele slaagsyfer ‘n rekordbrekende 88 persent is, wat dit die hoogste slaag-syfer in die land se geskiedenis maak.
** Die Gemsbok sal volgende week die ZFM-distrik se nasionale senior sertifikaat prestasies publiseer.