Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

School News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Een keer per jaar kan Noordwes-Universiteit (NWU) toerisme honeurs-studente van die Mahikeng kampus uitsien na ‘n toerisme toer, en hierdie jaar was Upington hulle eindbestemming. 
Die doel van hierdie jaarlikse toer, volgens dr Walter Wessels, toerismedosent en programleier op die Mahikeng kampus, is om studente die geleentheid te gee om die toerismebedryf eerstehands te ervaar en nuwe industrie groei geleenthede raak te sien. 


“Dit is belangrik dat, veral studente wat toerisme studeer, sien hoe ‘n bestemming soos Upington toerisme ‘n prioriteit maak en ook hoe hierdie studente kan bydrae tot die groei van hierdie bestemmings wanneer hulle klaar studeer het” het Wessels gesê. 
Tydens hierdie 3-dag toer het hulle besoek afgelê by verskeie besienswaardighede in die omgewing,  onder andere Sakkie se Arkie, die Augrabies Waterval Nasionale Park, Bezalel- en Oranjerivier Wynkelders.