Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Port Nolloth Laerskool se sokkerseuns het hulle provinsie, streek en gemeenskap trots gemaak toe hulle onlangs in Pretoria aan die “Kay Motsepe Schools Championship Nationals “deelgeneem het! 
Hulle het met trots en deursettingsvermoë gespeel en ’n fantastiese 4de plek in die hele land behaal! 


 Kommentaar van mnr.Vries: “Die seuns het my geweldig trots gemaak, om drie wedstryde direk agtermekaar te speel wil gedoen wees. Ons het die skool en provinsie goed verteenwoordig. Ons seuns se gedrag was uitstekend vanaf Distrik vlak tot op Nasionale vlak en daarvoor is ek baie dankbaar. Ek wil vir Coach Shoes ook dankie sê wat my gehelp het om die seuns gereed te kry vir die Nasionale spele. Ek en die seuns waardeer jou coach. Laastens wil ek dankie sê aan Port Nolloth gemeenskap wat bankvas agter ons van die begin af gestaan het, ons is ‘n gemeenskap met ‘n trotse sportgees. Ons waardeer die ondersteuning verskriklik baie. Ons sê dankie vir almal se gebede ook. 
Bragg Porties Bragg!!!!”