Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Inskrywings vir die gewilde Upington Extreme Driekamp kompetisie is nou oop en atlete en spanne word aangemoedig om so gou moontlik hulle inskrywings af te handel.
Hetsy dit die unieke swem  in die Oranjerivier is, of die bergfiets  tussen die wingerde, of die draf in die Kalahari landskap, die kompetisie bly uniek en wonderlik. 
Die kompetisie vind in ‘n verskeidenheid van kategorieë plaas en maak voorsiening vir die individu, ‘n spanbenadering en selfs vir skole ‘n aparte kategorie. 


Die Upington Extreme word vanjaar weer met trots aangebied by die asemrowende Oranjerus Resort, Kanoneiland.
Die twee vernaamste kategorieë is die EXTREME en die LIGHT afdeling.
        EXTREME:
      - Swem 800m
      - Fietsry 28km
      - Draf 10km
       LITE: 
      - Swem 250m
      - Fietsry 14km
      - Draf 5km
Alle fondse wat ons insamel word net so teruggeploeg in ons gemeenskap en versprei na minderbevoorregte kinders en bejaardes.
http://www.upingtonextreme.co.za