Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

 47 Skole/junior klubs, 278 spanne, 1237 atlete en 142 afrigters -so het vanjaar se SA Junior Toutrek Kampioenskappe  gelyk. 
Postmasburg se Gemsbokkies toutrekklub het saam met Suid-Afrikas se top toutrekspanne aan hierdie uitmergelende, maar opwindende kompetisie deelgeneem en die kinders moes hard werk om hulle plekke in die top 7 te behaal.
Hierdie was die Gemsbokkies se eerste SA’s en hulle het baie spanne laat sweet!


 Net twee Noord-Kaap spanne het plekke behaal:
De Aar se 230kg span  en hulle 340kg dogter span het die provinsie trots gemaak.  
Die Gemsbokkies se 230kg, 320kg en 360kg het uitgeblink - al moes die 280kg span weens beserings uitval.
Die grootste afdelings by kaalvoete was 280kg, 320kg en 360kg en die Gemsbokkies het dit gemaak.  
Hulle het nie een keer ophou baklei om te wen nie.
Hulle het hulle 110% in gesit.