Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Die Hoërskool Upington se skuts het weereens kolskoot geskiet by die Noord-Kaap Liga 2 by Oranje Noord. So lyk hulle uitslae:
o/14 Veergeweer :
Carla Hanekom : 2 x goud
o/16 Veergeweer :
Johan Serfontein : 2 x goud
Erns Mostert : 2 x silwer
o/21 Veergeweer :
Jascha Scheepers brons in 10m staan


o/16 Sportergeweer 3-posisie :
Annika Greyvenstein silwer
o/21 Sportergeweer :
Durin Smith : 2 x silwer
o/14 Pistool :
Nelmarie Maass : silwer
o/21 Pistool :
Matthew Wessels : brons en in ‘rapid pistole shooting’ derde.
 
Vir o/14 Veergeweer se drie-posisie kry Crudan Humphreys brons.  Hy is ‘n gr 5 leerder van Op Die Voorpos wat skiet as deel van Uppies se skietspan.