Die Laerskool Seodin se rugby-spanne kragte gemeet teen Op Die Voorpos en Amarantus.
Die spelers het hulle goed van hul taak gekwyt en die skool is trots op die seuns vir hul harde werk en sportmangees!
Uitslae:
o/11A wen teen Op Die Voorpos
o/13A wen teen Op Die Voorpos
o/13B verloor teen Amarantus
Seodin rugbysterre skitter op die veld
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode