Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Sport News
Typography
  • Smaller Small Medium Big Bigger
  • Default Helvetica Segoe Georgia Times

Janco Wandrag, ‘n graad 8 leerling van die Hoërskool Duineveld, het Saterdag 6 April aan ‘n “offroad” motorfiets “race” deelgeneem in Windsorton.  
Janco was die jongste deelnemer in sy afdeling.  Dit was ‘n nat en modderige baan maar ten spyte daarvan het Janco die beste tyd op die baan gery en as die algehele wenner 
weggestap!