Twee van Hoërskool Kalahari se leerders, SJ Everts en Harmony Evans, is gekies om Suid-Afrika te verteenwoordig as deel van die Presidensiële Span vir Ringkontak Vegkuns!
Dit is ‘n ongelooflike prestasie en ‘n bewys van hul harde werk, dissipline en toewyding.
Vegters uit die Kalahari oppad na Wêreld Kampioenskappe
Typography
- Smaller Small Medium Big Bigger
- Default Helvetica Segoe Georgia Times
- Reading Mode









