Fields marked with an asterisk (*) are required.
Name *
Username *
Password *
Verify password *
Email *
Verify email *

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Dink wyn, dink musiek, kos, gedigte en dink kuns - dit was die wenresep by nog ‘n suksesvolle wynparingsaand op Vrydag 29 Augustus, wat deur die Klerksdorp Wynproewersgilde in samewerking met The B Gallery aangebied is.

Die wyn van die Rietvallei Landgoed in die Robertsonvallei was onder bespreking en die verskillende versnitte is saam met heerlike peuselhappies bedien. 

 

Read more …Klink ’n glasie op kuns en kos

5 September 2025

Klerksdorp Record, Klerksdorp - A young actor from Klerksdorp Technical High School has a very bright future ahead of him.

Kumkani Pilonti’s name may not be too familiar, but watch out as he intends to make acting his career and next year he wants to be in various productions as he has signed with a new agency.

How did he get into film? He made a Tiktok video and was contacted to audition for a role.

Pilonti, now 17 years old and in Grd 10, played the support lead character in the film “Thabo & The Rhino Case,” which is a drama now streaming on Apple TV. It was made in 2022. This international film was produced by Oscar Award-winning producer Peter Hermann and German production company Desert Flower.

 

Read more …Young man with a bright future in acting

29 Augustus 2025

Klerksdorp Rekord, Rustenburg - Die Noordwes-Universiteit (NWU) het planne aangekondig om ‘n nuwe kampus in Rustenburg te bou. 

Die kampus gaan hoofsaaklik op mynbou en mynbou-ingenieurswese fokus. Konstruksie sal na verwagting in 2027 begin en teen 2030 voltooi wees. Dit word as een van die drie groot strategiese projekte gelys wat die universiteit beplan.

Read more …NWU gaan kampus in Rustenburg bou

29 August 2025

Klerksdorp Record, Klerksdorp - A new voice was added to the exciting splurge of Klerksdorp authors making a name for themselves in the literary world.

Sam-Annique Lowry is the latest author mentored by Stefaans Coetzee and will be hosting her book launch next week. Her book, the first in a series, is called Forever Yours and is published by Naledi. She says if you’ve ever loved, lost or longed for something real, this book is for you.

Forever Yours tells the story of teenagers, Julie and Britney through the ups and downs of searching for Mr Right. Julie seems to have it all. Yet deep down she longs for true love. For best friend Britney, on the other hand, love seems to come too easily. Both teens are frustrated by their dating struggles, so they decide to make a list of relationship rules to help them navigate through the challenges of finding real love in an age where all of society seems to be after superficial love.

Read more …New Klerksdorp author launches book on relationships

29 Augustus 2025

Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - Hoërskool Schoonspruit se Landsdiens het ‘n projek begin om minderbevoorregte tienermeisies van hulp te wees. Dit vorm deel van die skool se 70ste bestaansjaarvieringe.

Die Landsdieners se Handsakprojek is gemik op meisies tussen 13 en twintig jaar oud. Hulle wil handsakke uitdeel aan die meisies wat gevul is met basiese toiletware en ‘n geskenk. Hulle vra Klerksdorpers se hulp en versoek tweedehandse handsakke gevul met enige van die volgende: reukweerder, deodorant, sanitêre doekies, sjampoe, kouse, stortgel, tandepasta, borsel, lyfroom, lyfsproei, haarborsel en ‘n klein nie-bederfbare of nie-eetbare geskenk.

Enige skenkings van dié produkte is ook welkom.

Skakel Anelle by 081 836 6648 wanneer jou sak gereed is om reëlings te maak vir aflewering.

 

 

 

More Articles …