Klerksdorp Record, Klerksdorp - The Department of Transport deferred the implementation of the Adinistrative Adjudication of Road Traffic Offences (AARTO) Act to next year. The new rollout date, originally planned for December 2025, gives motorists valuable extra time to settle outstanding fines and familiarise themselves with the new demerit system before penalties take effect. The Act is now set to be implemented on July 1 next year.
Coenie en die vleuelklavier
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp – Coenie de Villiers tree volgende week in die stad op en kaartjies vir sy konsert by NG Goudkop verkoop goed. Dié vertoning, Kersfees met Coenie, vind op Donderdag 20 November in die NG Kerk Goudkop plaas. Daar is egter ‘n tammeletjie wat die vertoning in die wiele kan ry!
Cops link prisoner to father, sister’s murders
Klerksdorp Record, Potchefstroom - Good detective work linked a trial awaiting prisoner to the murder for hire plot to kill his father and sister while being incarcerated.
Kevin Alister Maponyane (34) was charged with the murders of his family members. He appeared in the Potchefstroom Magistrate’s Court on October 28 and the case was postponed to November 11.
Konsternasie oor kabeldiefstal
Klerksdorp Rekord, Stilfontein - ‘n Groep mans, vermoedelik onwettige myners, is voorgelê en vasgetrek toe hulle internetkabels wou steel.
Volgens rdl Pieter du Preez het ‘n plaaslike privaatspeurder die groep Basothos deurnag voorgelê by die h/v Stilfonteinweg en Breedestraat en is daar vroegoggend op Woensdag 5 November toegeslaan.
Ontwikkelaar gestuit, nou moet munisipaliteit optree
Klerksdorp Rekord, Klerksdorp - AfriForum het die beslissing van die Appèlowerheid verwelkom om die Hillview-ontwikkeling naby Doringkruin te stuit.
Die appèl van Molau Shady Rammala van Bageso Housing and Development Consultants is op 30 Oktober van die hand gewys, omdat die betrokke ontwikkelaar onder meer nie die “bevoegde en gemagtigde agent van die eienaar van die grond” was nie - ’n kernvereiste ingevolge artikel 45(1)(b) van die Wet op Ruimtelike Beplanning en Grondgebruiksbestuur.












